Description
Hierdie werkkaarte/opsomming behandel die volgende konsepte uit kwartaal 4:
- Eienskappe van die Aarde
- Aarde en die ruimte
- Die effek van die Son op die Aarde
- Die Son en lewe op Aarde
- Die Maan
- Vuurpylstelsels
R80.00
Hierdie werkkaarte/opsomming bundel bestaan uit 21 bladsye wat handel oor al die konsepte van kwartaal 4. Dit is gebaseer op die PLATINUM handboeke. Die werkkaarte kom met ‘n memo (slegs in Engels).

Reviews
There are no reviews yet.