NWT werkkaarte – Gr.5 Kwartaal 2
R90.00
Hierdie werkkaarte bundel bestaan uit 16 bladsye en kom met ‘n memo. Volgens nuwe ATPs. Dit is ‘n wonderlike hulpmiddel vir hersiening, intervensie, ekstra oefening of om as ‘ n handboek te gebruik.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Vorms van water
- Die watersiklus
- Metale en nie-metale
- Kombinasie van materiale
- Eienskappe en gebruike
- Tradisionele verwerking
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.











Reviews
There are no reviews yet.