Description
Hierdie toets behandel konsepte wat in Kwartaal 3 aangeleer word.
Afdeling A: Medekeuse vrae, waar of onwaar.
Afdeling B: Kortvrae en bron-gebaseerde vrae
Afdeling C: Gevallestudie
Dit behandel die volgende konsepte:
- Bevolkingskonsepte
- Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
- Bevolkingsgroei
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.








Reviews
There are no reviews yet.