Description
Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 30 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:
- Veelvoude en faktore
- Getalle in woorde
- Waarde en plekwaarde
- Uitgebreide notasie
- Afronding (naaste 5, 100 en 1000)
- < ; > ; =
- Plus en minus
- Vermenigvuldiging en deling
- Woordprobleme
- Getalpatrone
- Geometriese patrone
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.






Reviews
There are no reviews yet.