Description
Hierdie opsomming en werkkaarte boekie behandel al die werk vir Kwartaal 4, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ‘n opsomming van die werk, asook praktiese vrae wat leerders moet beantwoord. Dit dek die volgende konsepte:
- Verkeersreëls vir padgebruikers.
- Persoonlike en huishoudelike higiëne.
- Dieet en tandheelkundige higiëne.
- Maniere om die omgewing gesond te hou.
- MIV en VIGS
- Skeppende Kunste – Dans, Drama en Musiek.
- Visuele Kunste
Dit is volgens die Platinum reeks handboeke opgestel.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.










Reviews
There are no reviews yet.