Skip to content

Geskiedenis Mindmaps – Gr.4 Kwartaal 4

R60.00

Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 4. Dit is visueel en kleurvol.

Dit behandel die volgende konsepte:

  • Kommunikasie deur die jare heen:
    • Die San
    • Die posstelsel
    • Die radio
    • Tikamsjien
    • Telegraaf
    • Telefoon
    • Televisie
    • Kamera
    • Internet
    • Persoonlike rekenaar
    • Selfoon

Dit is opgestel in ooreenstemming met die Platinum handboek.

DISCLAIMER: This is an electronic item and is available for immediate download. No refunds will be given on electronic items.

All work remains the property of Brainiacs Tutoring and no part of the work may be sold or distributed as your own. The Brainiacs Logo must remain visible on the page when using these worksheets/educational resources.