Geskiedenis – Graad 4 – Kwartaal 1
R65.00
Hierdie Geskiedenis werkkaarte stel bestaan uit 11 bladsye en behandel die voleldige kwartaal 1 kurrikulum. Dit is volgens KABV en kom met ‘n memo. Dit is volgens die Platinum handboeke en ander hulpbronne opgestel. Dit is visueel stimulerend om leerderinteraksie aan te moedig. Dit bevat ook ‘n kwartaal assessering (taak) van 30 punte.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Plaaslike geskiedenis
- Hoe vind jy meer uit oor jou plaaslike geskiedenis?
- Ons kyk na: foto’s, geskrifte, voorwerpe, onderhoude en stories.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Reviews
There are no reviews yet.