fbpx Skip to content

Geskiedenis eksamen – Gr.4 – Kwartaal 2

R59.00

Hierdie Geskiedenis eksamen is volgens nuwe 2022 ATPs vir kwartaal 2. Dit tel 40 punte en kom met ‘n memo. Dit is in Word formaat beskikbaar sodat dit maklik aangepas kan word.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Hoe om meer uit te vind oor Geskiedenis in ‘n plaaslike gebied
  • Eienskappe van ‘n goeie leier
  • Nelson Mandela
  • Mahatma Ghandi

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.