Description
Hierdie Geografie-toets dek die konsepte wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe ATP’s en kom met ‘n memo. Dit tel 45 punte.
Dit dek die volgende:
* Wêreldkaart
* Kaartvaardighede
* Breedte- en Lengtelyne
* Lyn en woord skale
* Kaart van Suid-Afrika
Ook beskikbaar in Engels
Reviews
There are no reviews yet.