Description
Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 4. Dit is visueel en kleurvol.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Gebruike van water.
- Die watersiklus
- Hoe mense hulle water kry.
- Besoedeling en afvalwater
Dit is opgestel in ooreenstemming met die Platinum handboek.





Reviews
There are no reviews yet.