Description
Hierdie mindmaps behandel alle konsepte van Kwartaal 3. Dit is visueel en kleurvol.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Hoe mense kos kry.
- Bestaansboere
- Kommersiële boere
- Veeboerdery
- Saaiboerdery
- Ligging van boerdery in Suid-Afrika
- Onverwerkte en verwerkte kos
Dit is opgestel in ooreenstemming met die Platinum handboek.






Reviews
There are no reviews yet.