fbpx Skip to content

Geografie – Graad 4 – Kwartaal 2

R65.00

Hierdie hersieningswerkkaarte bestaan uit 10 bladsye en behandel alle konsepte van kwartaal 2. Die doel van die boekie is vir hersieningsdoeleindes en om jou kind voor te berei vir toekomende toetse en eksamens. Dit kom met antwoorde sodat dit maklik gemerk kan word. Hierdie werkkaarte is op die PLATINUM handboeke gebaseer.