Skip to content
Sale!

Wiskunde Geletterdheid Resepteboek – Graad 10 en 11

Original price was: R199.00.Current price is: R99.99.

Hierdie resepteboek hou 37 bladsye propvol verduidelikkings van Wiskunde Geletterdheid konsepte wat deur die jaar aangeleer word. Volgens KABV. Dit verduidelik moeilike konsepte met stap-vir-stap verduidelikkings. Dit het ook skakels na video lesse wat die werk vir die leerders verduidelik. Dit is ‘n unieke hulpmiddel vir die huis en die klaskamer.

*This is an electronic product. No item will be couriered to you. After purchase, your item will be available for download under ‘my downloads’. PLEASE NOTE: No refunds are given for electronic products.