fbpx Skip to content

PowerPoint – Gr.4 Kwartaal 2

R80.00

Hierdie PowerPoint behandel alle konsepte van kwartaal 2. Volgens  nuwe ATPs. Dit is ‘n wonderlike hulpmiddel vir die klaskamer. Dit bevat ook skakels na videos. Dit gaan  hand-in-hand met ons werkkaarte.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Vorms van water
  • Die watersiklus
  • Soliede materiale
  • Die papiermaakproses
  • Eienskappe van materiale
  • Versterking van materiale
  • Sterk raamstrukture
  • Inheemse strukture

LET WEL: Die memo is slegs in Engels beskikbaar.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.