Wiskunde ondersoek – Gr.7 – Kwartaal 2
R65.00
Hierdie Wiskunde ondersoek is volgens die nuwe 2021 ATPs vir kwartaal 2. Dit tel 30 punte en kom met ‘n antwoordstel sodat dit maklik gemerk kan word.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Desimale getalle
- Positiewe en negatiewe getalle
Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.







lucinda muller –
The investigation is very good and easy doable by grade 7