Description
Hierdie vertoning-skyfie behandel al die konsepte van Tegnologie vir Kwartaal 1. Dit bevat 41 skyfies met verduidelikkings van die volgende konsepte:
- Strukture: Ondersoekvaardighede
- Soorte staalstrukture
- Kragte wat veroorsaak dat strukture ingee
- Struktuurdele: Strukture wat strek oor afstande
- Strukturele mislukkings
- Kommunikasievaardighede: doel van grafika en konvensies
- Werkstekening-tegnieke vir beplanning
- Isometriese tekeninge
- Meganiese stelsels en beheer
- Eenvoudige meganismes
- Soorte ratte
- Meganismes wat die rigting van beweging verander














Reviews
There are no reviews yet.