Description
My Brainiacs klanke boks
Verbeter jou leerders se Afrikaanse taal-, spel- en spraak vaardighede met ons klanke boks. Leer die korrekte Afrikaanse dialek in ‘n praktiese manier aan!
Kom met instruksies.
Hierdie boks gaan hand-in-hand met ons Afrikaanse spel boks.
Please note: This product can take up to 14 days to produce.
Inhoud:
- 16 verskillende twee klanke (x5)
- 4 verskillende drie klanke (x5)


Reviews
There are no reviews yet.