Description
Diftonge, twee- en drieklank flitskaarte
Hierdie stel bestaan uit 48 enkele flitskaarte.
Dit be-oog om leerders te help om diftonge, twee- en drienklanke te identifiseer en woorde korrek uit te spreek.
Leerders kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Daarna sit hulle ‘n pennetjie op die klank wat in die middel van die woord voorkom. Hope pret, prakties en maklik om te gebruik in die klaskamer, en by die huis.
Wat kry jy:
- 48 flitskaarte, gedruk en gelamineer,
- 15 pennetjies en
- ‘n netjiese sakkie.




Reviews
There are no reviews yet.