Description
Hierdie eksamenvraestel tel 45 punte en handel oor kwartaal 3 en 4 se werk. Dit word opgestel volgens die vlakke soos uiteengesit in die KABV.
- Afdeling A: Medekeuse vrae, kortvra en pas Kolom A met Kolom B.
- Afdeling B: Langer vrae
- Afdeling C: Gevallestudie
Dit dek die volgende konsepte:
- Elektriese stroombane (alle werk uit Kwartaal 3)
- Die Sonnestelsel (alle werk uit Kwartaal 4)
Dit kom met ‘n memo vir maklike merk.






Reviews
There are no reviews yet.