Description
Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 40 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:
- Materiale rondom ons
- Watersiklus
- Soliede materiale
- Eienskappe van materiale
- Versterking van materiale
- Sterk raamstrukture
- Papiermaakproses
It comes with a memo and is available in Afrikaans and English.







Reviews
There are no reviews yet.