Description
Maak seker dat u kind deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte vir kwartaal 3.
Hierdie werkkaarte bestaan uit 30 bladsye en behels die volgende temas:
- Telgetalle, optelling en aftreking
- Gewone breuke
- Massa
- Vermenigvuldiging
- Aansigte
- 2D- vorms
- Transformasies
- Datahantering
- Temperatuur
- Numeriese patrone
Reviews
There are no reviews yet.