fbpx Skip to content

WISKUNDE werkkaart boekie – Gr.6 Kwartaal 3

R99.00

Maak seker dat u leerders deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte bundel vir kwartaal 3. Hierdie werkkaarte behels ‘n samevatting oor die hele kwartaal se werk. Dit bevat 44 bladsye. Let wel: kom nie met ‘n memorandum nie.