Description
Hierdie Wiskunde-toets dek konsepte wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe 2023 ATP’s en kom met ‘n memo.
Dit dek die volgende konsepte:
* Priemgetalle
* Faktore en veelvoude
* Getalbegrip
* Getalsinne
* Basiese bewerkings (plus, minus, vermenigvuldiging en deling van heelgetalle)
* Afronding
* Woordprobleme (insluitend werk met geld en massa)
* Orde van bewerkings
Also available in English.
Reviews
There are no reviews yet.