PowerPoint – Gr.4 Kwartaal 2
R80.00
Hierdie PowerPoint behandel alle konsepte van kwartaal 2. Volgens nuwe ATPs. Dit is ‘n wonderlike hulpmiddel vir die klaskamer. Dit bevat ook skakels na videos. Dit gaan hand-in-hand met ons werkkaarte.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Vorms van water
- Die watersiklus
- Soliede materiale
- Die papiermaakproses
- Eienskappe van materiale
- Versterking van materiale
- Sterk raamstrukture
- Inheemse strukture
LET WEL: Die memo is slegs in Engels beskikbaar.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Reviews
There are no reviews yet.