Description
Hierdie NWT projek vir kwartaal 3 gaan ons leerders die geleentheid gee om hul eie musiekinstrument te bou. Die taak tel 40 punte en moet grootliks in die klas voltooi word. Leerders mag wel navorsing by die huis doen en dit klas toe bring om hulle te help.
Reviews
There are no reviews yet.