fbpx Skip to content

NWT bundel – Graad 4 – Kwartaal 3

R119.00

Hierdie combo bestaan uit ‘n PowerPoint vertoning en ‘n werkkaarte/opsomming bundel van 25 bladsye wat handel oor al die konsepte van kwartaal 3. Hierdie PowerPoint het links tot videos waarvoor internet toegang nodig is, of die videos kan vooraf afgelaai word.  Hierdie combo is gebaseer op die PLATINUM handboeke. Die werkkaarte kom met ‘n memo.