Description
Hierdie toetsvraestel vir Kwartaal 1 is voorberei volgens die nuutste ATP. Dit tel 70 punte en toets die leerders se vaardighede en kennis oor die volgende konsepte:
- Getalbegrip
- Faktorisering
- Gewone breuke
- Desimale breuke
- Persentasies
- GGD en KGV
- Basiese bewerkings
It comes with a memo and is available in Afrikaans and English.






Reviews
There are no reviews yet.