Description
Hierdie toets behandel konsepte wat in Kwartaal 3 aangeleer word.
Afdeling A: Medekeuse vrae, waar of onwaar, vergelyk kolom A met kolom B.
Afdeling B: Kortvrae
Afdeling C: Gevallestudie
Dit behandel die volgende konsepte:
- Die Nyl
- Lewenswyse en sosiale struktuur van Antieke Egipte.
- Oortuigings en godsdienste.
- Hiêrogliewe, wiskunde en sterrekunde.
- Toetankamen
- Gevorderde kennis van Antieke Egipte.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.







Reviews
There are no reviews yet.