Skip to content

Gr.5 Geografie eksamen – Kwartaal 4

R59.00

Hierdie eksamenvraestel tel 45 punte en handel oor kwartaal 3 en 4 se werk. Dit is volgens die vlakke opgestel soos uiteengesit in die KABV.

Laer orde vrae: 13 punte (30%)

Middel orde vrae: 22 punte (50%)

Hoë orde vrae: 10 punte (20%)

Dit behandel die volgende konsepte:

  • Weer
  • Die Savanne
  • Minerale in Suid-Afrika
  • Mynbou in Suid-Afrika

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.