Description
Hierdie opsomming en aktiwiteite boekie behandel al die werk vir Kwartaal 3, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ‘n opsomming van die werk, asook praktiese vrae wat leerders moet beantwoord. Dit kom ook met antwoorde. Dit dek die volgende konsepte:
- Kulture en morele lesse
- Godsdienste in Suid-Afrika
- Gevare in en om water
- Dans, drama en musiek
- Diere in kuns
Dit is volgens die Platinum reeks handboeke opgestel.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.










Reviews
There are no reviews yet.