Description
Hierdie Geskiedenis-opdrag vra leerders om ‘n vraelys op te stel en met iemand in hul familie ‘n onderhoud te voer oor hul familie se unieke geskiedenis. Al ooit gewonder waar jou naam of van vandaan kom? Het jy iemand bekend in jou familie? Hierdie opdrag stel leerders in staat om diep in hul familiegeskiedenis te delf en dit met die klas te deel. Dit tel 30 punte en kom met ‘n rubriek.
Ook beskikbaar in Engels.






Reviews
There are no reviews yet.