fbpx Skip to content

Geskiedenis – Graad 4 – Kwartaal 2

R65.00

Hierdie hersieningswerkkaarte bestaan uit 12 bladsye en behandel alle konsepte van kwartaal 2. Die doel van die boekie is vir hersieningsdoeleindes en om jou kind voor te berei vir toekomende toetse en eksamens. Dit kom met antwoorde sodat dit maklik gemerk kan word. Hierdie werkkaarte is op die PLATINUM handboeke gebaseer. Jy het die handboek nodig vir 2 aktiwiteite in die bundel.