Geskiedenis – Gr.6 Kwartaal 1
R80.00
Hierdie werkkaart / opsomming bundel bestaan uit 13 bladsye en kom met ‘n memo. Volgens KABV, 2021 ATP’s. Dit is op die Oxford handboeke gebaseer, maar ‘n verskeidenheid aanlyn hulpmiddels is ook gebruik.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Veranderinge in die sameleweing van die Limpopo Vallei
- K2 en Schroda
- Mapungubwe: Die eerste staat van Suidelike Afrika
- Simbole van koninklike mag en politiese leierskap
- Handel dryf tussen Africa en die Indiese Oseaan
- Verandering en kontinuïteint in die Ooskus handel dryf
- Europese ontdekkingsreisiger: Marco Polo
Hierdie werkkaarte kan ook as ‘n opsomming gebruik word as leerders die vrae korrek beantwoord en alle antwoorde nagesien word.
DISCLAIMER: This is an electronic item and is available for immediate download. No refunds will be given on electronic items.
All work remains the property of Brainiacs Tutoring and no part of the work may be sold or distributed as your own. The Brainiacs Logo must remain visible on the page when using these worksheets/educational resources.
Reviews
There are no reviews yet.