Description
Hierdie Geografie werkkaarte behandel konsepte uit die kwartaal 4 kurrikulum. Dit kom met’n memo.
Dit behandel die volgende konsepte:
* Gebruike van water
* Water is ‘n hulpbron
* Hoe water gestoor word.
* Hoe mense hulle water kry.
* Besoedeling en afvalwater.
* Herwinning van afvalwater en riool
Dit is ook in Engels beskikbaar.
Reviews
There are no reviews yet.