Description
Hierdie intervensie werkkaarte bestaan uit 41 bladsye en 8 temas met taal-, leesbegrip- en visuele teks hersiening. Elke tema bevat ‘n begripsoefening met verskillende vlakke van vrae, asook verskillende taal konsepte wat in konteks gevra word.
Hier volg ‘n lys van die taalkonsepte wat behandel word:
- Tydsvorme
- Werkwoorde
- Samestellings
- Voor- en agtervoegsels
- Punktuasie
- Afkortings
- Selfstandige naamwoorde
- Meervoude
- Sinsoorte
- Byvoeglike naamwoorde
- Verkleinwoorde
- Bywoorde
- Voegwoorde
Let wel: Hierdie pakket kom nie met ‘n memo nie.
Reviews
There are no reviews yet.