Skip to content

Afrikaans Huistaal toets – Gr.4 – Kwartaal 1

R59.00

Hierdie Afrikaanse toets is volgens die 2024/2025 ATPs. Dit behandel die volgende afdelings:

* Afdeling A – Leesbegrip (15 punte) en visuele teks (5 punte)
* Afdeling B – Taalstruktuur (25 punte)
Die taalkonsepte wat behandel word is:

  • Punktuasie
  • Werkwoorde
  • Verlede tyd
  • Toekomente tyd
  • Meervoude
  • Verkleining
  • Eiename
  • Soortname
  • Byvoeglike naamwoorde
  • Sinsdele

This is an electronic product. No item will be couriered to you. After purchase, your item will be available for download under ‘my downloads’. PLEASE NOTE: No refunds are given for electronic products.