Afrikaans Huistaal – Letterkundeprojek – Graad 4
R70.00
Hierdie Afrikaanse letterkundeprojek handel oor ‘n mite / fabel. Dit het drie onderafdelings:
- Afdeling A: Navorsing (10 punte)
- Afdeling B: Skryfwerk (30 punte)
- Afdeling C: Mondeling (20 punte)
Dit sluit ‘n mite in, Die Visserman en die Vis, maar maak ook voorsiening vir leerders om hul eie mites / fabels te soek en te gebruik. Dit kom met ‘n memo en alle rubrieke is ingesluit.
Beskikbaar in Microsoft Word en PDF sodat onderwysers dit kan aanpas indien nodig.
Disclaimer: No parts of this product may be copied and distributed as your own work. The Brainiacs logo must be visible when distributing the content to your students.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Theresa –
Very good
Soekie –
It is a very helpfull link