Hier gesels DT Online oor die basiese beginsels van meervoude. Hierdie video is spesifiek gemik op Graad 4 EAT leerders.
Meervoude is wanneer jy ‘n woord van een na baie verander (singular to plural).
Die eerste reël: wanneer jy ‘n kort klinker in die middel van die woord het, verdubbel die medeklinker en jy sit ‘n ‘e’ by, bv. een tas, baie tasse.
Die tweede reël: wanneer jy ‘n dubbel klinker in die middel van die woord het, val die een klinker weg en jy sit ‘n ‘e’ by, bv. een oor, baie ore.
Besoek gerus on Facebook blad vir meer opvoedkundige videos.