Hierdie video deur Lecture Cube bevat ‘n goeie samestelling van verskillende somme en konsepte wat in ‘n toets gevra kan word.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Opel en aftrek
- Uitgebreide notasie
- Afronding
- Faktore
- Veelvoude
- Massa
- Optel en aftrek van breuke
- Van-somme
Besoek gerus ons Facebook blad vir meer opvoedkundige videos.