Goegrafie eksamen – Gr.4 – Kwartaal 2
R59.00
Hierdie Geografie eksamen is volgens nuwe 2022 ATPs vir kwartaal 2. Dit tel 40 punte en kom met ‘n memo. Dit is in Word formaat beskikbaar sodat dit maklik aangepas kan word.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Nedersettings
- Kaartwerk: roosterverwysings, aansigte, sleutels
- Kaart van Suid-Afrika
- Hoe mense hulle behoeftes bevredig
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.









Reviews
There are no reviews yet.