Praktiese taak – Gr.4 Kwartaal 1
R50.00
Hierdie praktiese taak behandel die konsep van skuilings en strukture. Leerders moet hul eie diereskuiling bou.
Dit het die volgende onderafdelings:
- Ontwerp opdrag
- Ontwerp jou hoenderhok
- Finale tekening
- Bou van hok
- Evalueering
Dit kom met ‘n rubriek en merkriglyne.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Reviews
There are no reviews yet.