Wiskunde ondersoek – Gr.5 – Kwartaal 2
R65.00
Hierdie Wiskunde ondersoek is volgens die nuwe 2021 ATPs vir kwartaal 2. Dit tel 30 punte en kom met ‘n antwoordstel sodat dit maklik gemerk kan word.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Optel en aftrek
- Vermenigvuldiging en deling
- Getalpatrone
- Getalbegrip
Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
N Scheepers –
Goeie naand Ek stel belang in graad 5 wisk ondersoek asb Dit moet n Afr en n Engelse een wees asb
admin –
Hi. Die ondersoek is beskikbaar in Afrikaans en Engels. Click op elkeen, sê ‘add to cart’, checkout en betaal via payfast. Dit sal dan in jou ‘downloads’ beskikbaar wees.
Groete, Brainiacs Tutoring