Description
Maak seker dat u kind/leerders deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte bundel vir kwartaal 1. Hierdie werkkaarte bestaan uit 33 bladsye en behels die volgende temas:
- Heelgetalle en getalsinne
- Optel en aftrek
- Gewone breuke
- Tyd
- Vermenigvuldiging- en delingsfeite
- Datahantering
- Eienskappe van 2D-vorms













Reviews
There are no reviews yet.