Description
Maak seker dat u kind/leerders deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte bundel vir kwartaal 4. Hierdie werkkaarte bestaan uit 24 bladsye en behels die volgende temas:
- Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor.
- Massa
- Eienskappe van 3D vorms.
- Breuke
- Deling
- Omtrek, oppervlakte en volume.
- Transformasies
- Posisie en beweging
- Geometriese patrone
- Woordprobleme
Reviews
There are no reviews yet.