Description
Sukkel jou leerders met die lees en verstaan van toets en eksamen vraestelle? Ons het ‘n toetsgereedheidkursus saamgestel om leerders te help om toetse beter te beantwoord. Dit behels ‘n PowerPoint en ‘n voorbeeld eksamen en memo vir praktiese oefening.
Die PowerPoint behandel die volgende:
- Belangrikheid van toetse
- Moets en moenies tydens ‘n toets
- Toets dag voorbereiding
- Toets-strategieë
- Die hantering van uitdagings
Hierdie is die perfekte kursus om vir jou hele klas aan te bied en hulle die vaardighede te leer wat hulle sal help om toetse en eksamens te bemeester!











Reviews
There are no reviews yet.